Pretend Play Playgo Bug City
August 4, 2022Steffi Love Baby Walker
August 4, 2022
Boereplaas Board Game Extension 2
R199,00
Die Boereplaas Uitbreidingstel 2 het ‘n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word, en/of saam met Uitbreingstel 1 gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar. Soos gewoonlik is oom Sakkie weer besig met al sy streke en gaan spelers se geduld voorwaar getoets word.
Ages 6 years +
6 in stock
Reviews
There are no reviews yet.